|

www.ngkerk.org.za
www.communitas.co.za Communitas lewer al vir meer as 'n dekade fasiliteringsdienste aan gemeentes.
Christene.co.za Dit bied top Suid-Afrikaanse Christelike inhoud. 'n Omvattende diens waar alle Christene ongeag hul denominasie , welkom sal voel.
www.lignet.co.za LIGnet is ’n uithangplek vir Christen-tieners. Dit praat jou taal,
tienertaal, sielstaal. Chat met ander tieners; speel games; laai cool musiek af;
lees toonkrullekker artikels en info oor flieks, boeke en CD’s; kry raad vir jou
pyn ens.
www.gemeentes.co.za n Netwerk
van Vennote vir Dienste aan Gemeentes
www.ekerk.co.za Ekerk se doel is om mense regoor die aarde op die internet met die Here se Goeie Nuus te bedien. Saam met Stephan Joubert fokus ‘n span toegewyde Christenleiers gereeld op verskillende fasette van kerkwees.
|
|
|
|
| 
|
|