|
Christelike
nood- en traumaberading
Louise Roberts 021-5910824
Areas
van bediening/ werksaamhede/ persone
betrokke/ teikengroep
Wanneer
kan u van ons dienste gebruik maak?
Wanneer
U Probleme het met God, geloof,
gebed en hoop, of die sin van die
lewe.
U
sukkel met bitterheid, skuld en
vergifnis.
Die
hantering van spanning, angs en
die verwerking van siekte, onge-
luke
of trauma of verliese soos vuobiliteit.
U
leiding en bemoediging benodig oor
depressie, gemoeds- en per-
soonlikheidsversteurings,
soos bv. skisofrenie.
U
vrae het t.o.v. die hantering van
seksualiteit en seksuele oriëntasie.
U
seksuele trauma ervaar, bv. verkragting
en seksuele misbruik.
U
hulp benodig met die verwerking
of worsteling met selfmoord, dood
en
rousmart.
Raad
soek as ouers met u benadering tot
ouerskap en die ontsporing
van
’n kind.* die hantering van onbeplande
swangerskap
*
Met ’n dwelmkrisis, alkohol- en
ander vorme van afhanklikheid
*
wanneer u seggenskapsverlies ervaar
en hulp benodig om emosies
en
gedagteprosesse te hanteer; om
onder alle omstandighede te kan
"cope",
en probellemoplossend te word.
*
Wanneer u of iemand naby aan u werksverlies,
werkloosheid en finan-
siële
krisis ervaar.
*
U huweliks- of verhoudingskrisis
ervaar fo u midde-in gesinsgeweld
bevind.
*
U ’n ko-afhanklikheid ervar in ’n
verhouding waarin daar emosionele,
psigologiese
gedragstoestand ontwikkel het in
’n ongesonde magspel
waarinh
jul mekaar wedersyds probeer beheer,
bestuur, manipuleer en
beïnvloed
om op te tree soos wat elkeen afsonderlik
begeer.
*
U in ’n proses van vervreemding/
egskeiding gaan
*
U of u kinders midde-in ’n VIGSkrisis
is
*
U verwerp voel, of as kind verwerp
is en die afwesigheid van liefde
u
minderwaardig
en onaanvaarbaar laat voel.
*
U uitbranding ervaar weens akute
stres, voortdurende konfronterende
gesprekke,
gedurig moeg en uitgeput voel.
*
U trauma in veroudering en verswakking
ervaar; Parkinsonsiekte of
Alzheimer
se siekte het, of ’n dierbare het
wat dit of verwante dimen-
sies
het.
Die
wyse waarop ons u kan help?
*
Indiwiduele berading
*
Groepswerk/ ondersteuningsgroepe
*
Die aanbieding van selfontwikkelingskursusse
*
Verwysing na ander vakkundige spesialiste
Die
benadering wat gevolg word:
*
Die Middelpunt in Christelike Berading
is Christus
*
Die Leidsman is die HEILIGE GEES
*
Die wysheid is die wysheid van God,
soos gevind in die Woord en
geopenbaar
deur die Heilige Gees.
*
Die kriteria waaraan alles gemeet
word is die kriteria van die Woord.
*
Die berader is God se beelddraer
en verteenwoordiger (Gen.1: 26,27);
medewerker
van God (2 Kor. 6:1) in die Goddelike
vernuwingsplan.
*
Die raadskoeker se hele lewe is
vir God belangrik. Die lewe
wat God
vir
die raadsoeker wil gee, is die lewe
van die nuwe mens (Kol. 3:10; Ef.
1: 4,5)
*
Die atmosfeer is dié van geloof,
hoop en liefde.
*
Die boodskap is dié van versoening
(2 Kor. 5: 17 - 21)
*
Die Goddelike doel is dié van vernuwing
*
Begeleiding na innerlike genesing
en heling van gebroke en siek
medelowiges
*
die vind van die raadsoeker se lewensdoel
voor God en tot bruik-
baarheid
vir Christus
*
Begeleiding t.o.v. die deurwerk
van spesifieke probleme
*
Die Godgegewe middele tot vernuwing
is die Woord en gebed
*
Die Christenberader NETWERK ook
met KUNDIGES wat oor die
mediese
en sielkunidge asook teoloë en Christen
prokureurs se kun-
digheid
beskik om toestande waarvan sy onvoldoende
kennis het, te
diagnoseer
en te behandel.
*
Samewerking met die betrokke LERAARS
word as noodsaaklik beskou
*
Inskakeling by die gemeente as onontbeerlike
deel, lid van die lig-
gaam
van Christus (Ef. 1: 11 NLV)
Teksvers:
Tit. 2: 11 - 15
LM
Roberts: Diploma in Bybelkunde (Univ.
Pretoria, aangebied deur die
Bybelinstituut)
LM
Roberts: Diploma in Sending (Univ.
Pretoria, aangebied deur die
Bybelinstituut)
Gevorderde
korrespondensiekursus in Christelike
Nood en Trauma-
berading
(Univ. Pretoria, aangebied deur
die Bybelinstituut)
Huise
vir selfversorgende Bejaardes
Mev.
Christine Koegelenberg (admin.
bestuurder), Mev. Louise Roberts
(kerkraadslid)
Areas
van bediening/ werksaamhede/ persone
betrokke/ teikengroep
Bestuursraamwerk
vir verblyf
Aansoekvorms
1
Verblyfooreenkoms
2
Verslagvorms:
maatskaplike werker 3 + 4
Finansiële
verklaring 5
Geneeskundige
verslag 6
Ander
persone betrokke: Vervoer:
vrywilligers - asook vrouebediening
Vrywilligers
benodig:- om te help met die tuin
Teksvers:
Gal. 6 : 2 (NLV) Help ander
gelowiges wat swaarkry en gee
en
so uitvoering aan Christus se liefdeswet
As
medewerkers van God: Jes.
46: 3b-4
Visie:
’n Diens van Barmhartigheidsaksie
van die Gemeente om Be-
jaardes
bo 60 jaar wat woning nood het,
maar steeds sonder daaglikse
bystand
na hulleself kan omsien, sonder
winsbejag in twee wonings
van
die Gemeente Goodwood te huisves.
Vennootskap
met die betrokkenes se kinders/naasbestaandes
is van
wesenlike
belang.
Die
bevordering van die onafhanklikheid
en vertraging van die veroude-
ringsproses
as volwaardige lidmaat van die Gemeente.
ME
Wepener: Geregistreerde maatskaplike
werker reg.no. 101124
Verdere
stukke is by die kerkkantoor beskikbaar.
Gebed:
Bestaan uit Catherine
Lourens 021-591-4657 en Sarie Nel
021-591-3692
Areas
van bediening/ werksaamhede/ persone
betrokke/ teikengroep
Voorbidding
van gemeente en siekes en waar hulp
van gebed nodig is.
Visie:
Om die liggaam van Christus
te mobiliseer om ’n huis van gebed
vir
al die nasies te wees.
Teksvers.
Jesaja 30:19
Jeugbediening:
Bestaan uit
Mevv. Schlechter, Booysen,
Mej.
Booysen en Mnr. Germishuys
Visie:
Om die gemeente, met die klem
op die jeug, te begelei en te
bedien
om met volle oorgawe ’n lewe van
gehoorsaamheid aan die roep-
stem
van God, te leef, om in egtheid
en opregtheid vir Hom alléén te
leef.
Teksvers.
Ps. 119: 9
Eredienskommissie:
Ds. Steyn, Mevv. Schelchter,
Booysen, Mej.
Booysen
en Mnr. Swart
Visie:
Om die gemeente, in sy geheel
te begelei en te bedien t.o.v.
die
erediens sodat alles wat in die
eredienste gebeur liturgies-funksio-
neel
sal wees, met Jesus Christus as
die enigste Hoof en Opsiener
van
Sy kerk met die klem op die sentraliteit
van die Woord van God.
Teksvers.
Eff 6: 19
Sangbediening:
Leiers:
Kenna Booysen en Alwyn Hougaard
Begeleiding:
Michael Swart
Oggend
voorsangers: Kenna Booysen,
Alwyn Hougaard, Ricka Booy-
sen,
Jeanine Steenkamp
Aand
voorsangers: Kenna Booysen,
Gerhard Booysen, Ricka Booysen
Jeanine
Steenkamp, Stiaan Louw en Koos Louw
T
= Toegewyde, V = Voorbereide T =
Toegeruste voorsangers
Teksvers.
2 Tim 3:17
Kategese:
Bejaardes:
Louise Roberts, tel.no. 021-591-0824
Areas
van bediening/ werksaamhede/ persone
betrokke/ teikengroep
Jubileum
aftreeoord, Protea tehuis vir Bejaardes,
Gastehuise te Alice-
en
Smarttstraat vir selfversorgdende
bejaardes, asook bejaardes in
gemeente
en bejaardes van Goodwood Senior
Groep.
Teksvers.
Jesaja 46:4
Visie:
Uit te reik na eensames, siekes
en bejaardes wat voel dat hulle
niks
meer beteken vir die samelweing.
Te vertel dat daar niemand
soos
God is nie- Hy is getrou, ’n Rots
waar mens veiligheid vind, ons
Enigste
Hoop, ons Hulp, nie net wanneer
ons jonk is nie, maar ook in
die
ouderdom. Nader vir Mevv.
T van der Merwe en A Helm as bejaar-
debesoekspan.
Ouderlinge:
Evangelisasie en sending
Goodwood
dramagroep
Visie:
Mense van alle ouderdomme,
tale en kulture wat hul Godge-
gewe
gawes en talente gebruik om ’n boodskap
van hoop, geloof en
liefde
aan die gemeenskap van Goodwood
uit te dra met drama, sang
en
musiek.
Missie:
Dit moet mense van al die
vlakke van die gemeenskap saam-
snoer.
Mense moet voel hulle is familie
en graag wil kom omdat hulle
aanvaar
word nes hulle is. Mense wat
by mekaar leer en mekaar leer.
Mense
wat voel hulle wil kom omdat God
hier teenwoordig is.
Tekvers.
Sagaria 8: 23 "Ons wil met
julle saamgaan, want ons het ge-
hoor
dat God met julle is."
Groepsdinamika
en sulke dinge:
Groep
begin Februarie 2006 met 4 lede,
huidiglik ± 20 lede, 50/50
Afrikaans
en Engels (1 Zoeloe-sprekende),
verskillende gelowe en
denominansies:
NG kerk, Rooms Katoliek, AGS, Baptiste
en geen
kerk.
Jongste 7 jaar oud en oudste
is 70 jaar oud, geen spesiale gawe
of
talent nodig nie. 4 Basiese
reëls
Open
met gebed, sluit met gebed, commitment
en respek
Kontakpersoon
Rina Schlechter
Die
wykindeling is afgehandel, daar
is nog vrae wat afgehandel moet
word.
Versoek dat die gebedskamer
om 08:30 weer op almanak aan-
gebring
word op Sondagoggende.
Nagmaal
nie oor langnaweke of skoolvakansies
sal wees nie.
Kyk
na die basaardatum in Maart.
’n
Versoek dat Januarie 2011 weer aangeheg
sal word.
Suster
Booysen sluit die deel van die vergadering
af met gebed.
Vir
meer besonderhede kontak gerus die
kerkkantoor
|